Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Kruiwawedrenkoors loop hoog by Laerskool Sundra

Sommer vroeg-vroeg was die sportveld gevul met kleurvolle deelnemers, vol van lag en pret.

Dit was weer tyd vir Laerskool Sundra se tradisionele kruiwawedren toe leerders aan dié prettige aksie op 6 September deelgeneem het.

Sommer vroeg-vroeg was die sportveld gevul met kleurvolle deelnemers, vol van lag en pret.

Die kompetisie was straf, maar aan die einde van die oggend se pret met kruiwa’s, was die wenspan aangekondig as dié van onderwysers Helena Storm en Kobie Rheeder se graad 3E-leerders.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button