Laerskool Kalie de Haas vier 70ste verjaardag
Om die dag te vier het leerders lekker roomys gekry.
Laerskool Kalie de Haas het vanjaar hul 70ste verjaardag gevier en dit blyk dat die skool se leuse, ‘Groei’ nie net ’n mooi woordjie is nie.
Deur die dekades heen het die skool ongelooflike groei getoon, in getalle van leerders, sowel as infrastruktuur.
In 1954 is Mnr JG Uys aangestel as die eerste amptelike skoolhoof van Laerskool Kalie de Haas aangestel, destyds geken as Meyerville se laerskool.
ALSO CHECK: Swimmers in Secunda show their skills
Die huidige skoolhoof is Sakkie Boshoff, wie die skool se tradisie van groei ophou. Boshoff motiveer die leerders gereeld.
“Ek sal nie stop wanneer ek moeg is nie; ek sal stop wanneer ek klaar is,” sê Boshoff gereeld vir leerders.
In 1960 het Sakkie Zwarts en Ansie van Rooyen die eerste hoofseun en -dogter geword. Vandag vervul Berrie Nel en Ayabonga Khubeka dié belangrike rolle. Om die dag te vier het leerders lekker roomys gekry.
ALSO CHECK: Boogskutters verteenwoordig Mpumalanga by SAs