Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Hoërskool Delmas se matrieks vier hul laaste skooldag

Weet dat jy onlosmaaklik deel van Hoërskool Delmas is en dat jy ons trots is.

Met die lui van die klok het die 2024 matriekklas van Dellies hul laaste formele skooldag gehad.

Die inskrywing op Hoërskool Delmas se Facebookblad lui:
“In ’n oogwink is dit verby – dit voel soos gister wat julle met groot oë en opgewonde harte die skoolgrond betree het – vol hoop en drome vir julle skoolloopbaan by Hoërskool Delmas.

Hier staan julle nou, met dieselfde groot oë en opgewonde harte, vol hoop en drome oor die pad ná skool.
Weet dat jy onlosmaaklik deel van Hoërskool Delmas is en dat jy ons trots is.

Mag jou pad vorentoe jou drome bewaarheid, en mag jy die ‘eendag-as-ek-groot-is’ doelwit bereik.

The beginning of the end has started, but the end of one thing is just the beginning of something new, bigger and better.

As you ring the bell one last time, may it resonate with every good memories made in this place and may it drown out all the other noise.

Remember where your foundation was formed and carry a piece of us everywhere you go.

Eens ’n Dellie, altyd ’n Dellie – trots”. Die matriekleerders van 2024 se eindeksamen het op 21 Oktober formeel afgeskop.

Streeknuus wens elkeen van Dellies se matriekleerders baie sterkte toe met die eksamen. Streeknews wishes every matric learner all the best of luck with their final exams.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button