Local newsLocal sportNewsSchoolsStreeknuus
Dellies se rugbyspelers presteer
Die Dellie span het teen 16 skole meegeding en ’n vyfde plek in die kompetisie te behaal.
Laerskool Delmas se o11-rugbyspan het op 5 Oktober aan die Fast Five Sewes rugbykompetisie deelgeneem.
Die Dellie span het teen 16 skole meegeding en ’n vyfde plek in die kompetisie behaal.
Dié kaalvoet o11 spannetjie het boonop ook die plaat toekenning verwerf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



