Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Funtazia vier ‘n vrolike Kersfees
Kersvader, vergesel deur een van sy elwe, het ook nie met leë hande opgedaag nie en geskenke het groot glimlagte op vrolike Funtazia gesigte gesit.
Kersvader het die Funtazia Kleuterskool het op 6 Desember besoek.
Met vrugte as voorgereg, worsbroodjies, springmielies, kolwyntjies, yskoue koeldrank, roomys en vele meer op die spyskaart was die jongklomp behoorlik bederf.
Kersvader, vergesel deur een van sy elwe, het ook nie met leë hande opgedaag nie en geskenke het groot glimlagte op vrolike Funtazia gesigte gesit.
Die hoof, Pauline Plotz en personeel het die organiseerders, ouers en borge bedank wat die dag vir die kleingoed moontlik gemaak het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!