Local newsNews

Secunda-inwoner se bloed red baie lewens

Besoek die bloeddiens en word 'n skenker.

Walter van der Merwe het op 28 Desember sy 200ste eenheid bloed by die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) geskenk.

Van der Merwe het in sy leeftyd 600 lewens gered met al die bloed wat hy geskenk het.

Belangstellendes wat ook wil begin bloedskenk, kan die SANBS Secunda-tak besoek in Horwoodstraat, of hulle skakel by 017 631 1652.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button