Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Hoërskool Erasmus spog met slimkoppe
Ju-Mari de Kock het met ’n gemiddeld van 87,4% verseker dat sy die skool se beste leerder is. Sy het ook vyf onderskeidings behaal.
Hoërskool Erasmus op Bronkhorstspruit spog met ’n 2024-matriekslaagsyfer van 97,4% en 70% van die leerders kwalifiseer vir graadstudies.
Ju-Mari de Kock het met ’n gemiddeld van 87,4% verseker dat sy die skool se beste leerder is. Sy het ook vyf onderskeidings behaal.
Jabulile Manana het ses onderskeidings en ’n gemiddeld van 85% behaal. Hope Ravhuhalu het ook ses onderskeidings ingepalm met ‘n gemiddeld van 83,6%.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!