Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Welkom, nuwe Dupies

Dié nuwelinge en hul ouers het die dag voor die skool begin het, die kleingoed se onderwysers gaan ontmoet sodat hulle reeds tuis voel op hul eerste dag in die groot skool.

Laerskool Du Preez van Wyk het reeds op 14 Januarie hul Graad Een-leerders verwelkom.

Dié nuwelinge en hul ouers het die dag voor die skool begin het, die kleingoed se onderwysers gaan ontmoet sodat hulle reeds tuis voel op hul eerste dag in die groot skool.

Vanjaar se Graad Een-leerders het dié middag ook gesien waar hul sitplekke is en het hul skryfbehoeftes ontvang.

LEES OOK: MLA spog met 100% slaagsyfer

LEES OOK: Standerton High School attains 97% pass rate

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button