Nog eksperimente kom uit die aktetas van professor Grapjas
Grapjas het sy aktetas volgestop met benodighede en na REPliKA vertrek om sy eksperiment te doen.
Professor Grajas het hierdie week uit Grapstad vertrek om ’n spesiale eksperiment aan die kinders van Standerton te bied.
Hierdie week gesels Grapjas oor liefde en demonstreer hoe liefde van jou af moet vloei na al die mense om jou – insluitend jou vyande.
Grapjas het sy aktetas volgestop met benodighede en na REPliKA vertrek om sy eksperiment te doen.
“Soos die asyn opkook en die ander glase vul, so ook moet die liefde wat jy gee ander mense vul,” het Professor Grapjas gesê.
Benodig vir die eksperiment is
• ’n Groot glas
• Drie klein glasies
• Asyn
• Voedselkleursel (optioneel)
• Koeksoda
LEES OOK: Nesher Primary School in Eloff enjoys family fun
LEES OOK: Lekwa – Mouldy water still safe to use but boil first





