Local newsNewsSchools

Kalies kroon Mnr en Mej KdH

In die Graad 7-groep was Déan Stuart en Liamy van der Berg gekroon as Meneer en Mejuffrou KdH.

Laerskool Kalie de Haas het op 16 April die Meneer en Mejuffrou Kalie de Haas kompetisie aangebied waar leerders van grade R, 3 en 7 hul mooiste glimlagte afgestof het vir die aand.

Ndalwenhle Zwane (Graad R) het die beoordeelaars se asem weggeslaan en is gekroon as Mejuffrou KdH.

Masedi Maphisa is gekroon as Meneer KdH in die Graad R-groep.

Die Graad 3-groep het die beoordeelaars beïndruk met hulle sjarme. Zané Gouws was gekroon as Mejuffrou KdH, met Nicolas Louw aan haar sy as Meneer KdH.

In die Graad 7 groep was Liamy van der Berg en Déan Stuart gekroon as Meneer en Mejuffrou KdH.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button