Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Cullinan se rugbyspan doen dit weer

Met die blaas van die eindfluitjie was die telling 19-12 ten gunste van Cullinan.

Die span van Cullinan Rugbyklub het op 9 Mei teen die span van die Stanza Bopape Rugby Club in Mamelodi op die veld gedraf.

Met die blaas van die eindfluitjie was die telling 19-12 ten gunste van Cullinan en kon die span nog ’n wen op hul telkaart te plaas.

Puntemakers in die wedstryd teen Stanza Bopape was Ruben Botha, Markus van Loggerenberg en Vincent Marucchi.

Die afrigter, André van der Merwe sê Cullinan sal op 17 Mei teen die Harlequins Rugbyklub van Pretoria op tuisbodem te staan kom.

“Ons sien geweldig baie uit na hierdie tuiswedstryd.”




LEES OOK: I Promise Soccer Academy hosts top 8 youth tournament in Leandra

LEES OOK: Equestrians gallop to top spots at Peraldi Equestrian Centre in Secunda

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button