Local newsLocal sportNews
Ultimate Joe gekroon as perd van die Standerton Landbouskou
Hierdie hings het al op twee sy eerste skou gewen.
Ultimate Joe, gewys deur Paul Tau, is aangewys as die perd van die skou by die Standerton Saalperdskou op 13 September. Hierdie fris perd het ook al talle toekennings verower.
Toe Ultimate Joe slegs twee jaar oud was, het hy sy eerste skou in Bloemfontein gewen.
Op driejarige ouderdom het Ultimate Joe die driegang-kategorie gewen, en op vierjarige ouderdom het hy sy klaskategorie verower.
Ultimate Joe is beslis geteel vir sukses en het vanjaar weer sy staal gewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!










