Dries Handford en Keith Munro langs die viswaters by Unicordam tydens ’n hengelkompetisie. Foto: Jana Oosthuizen.
Frik van Vuuren was die wenner van die Hookit Hengelkompetisie wat op 24 September by Unicordam gehou is.
Sy karp het 3.23kg geweeg.
Hennie Kotze het tweede geëindig met ’n karp van 2.92kg, terwyl André Steyn derde was met ’n karp wat 2.77kg geweeg het.
Hennie Kotze Junior het vierde geëindig met ’n karp van 2.43kg, Gert Bothma vyfde met ’n karp van 2.38kg en Erna Schoeman sesde met ’n karp wat 2.36kg geweeg het.
Dries Handford met een van die visse wat hy gevang het tydens ’n hengelkompetisie by Unicordam. Foto: Jana Oosthuizen
Eugene Smith in aksie langs die viswaters tydens ’n hengelkompetisie op 24 September by Unicordam. Foto: Jana Oosthuizen.
Dezzie Fourie in die water met ’n skepnet op 24 September tydens ’n hengelkompetisie by Unicordam. Foto: Jana Oosthuizen.
Leon van den Berg en Wayne de Waal neem op 24 September aan die Hookit Hengelkompetisie by Unicordam deel. Foto: Jana Oosthuizen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.