Local newsLocal sportNews
Hervormde kerk hou gholfdag op Evander
Gholfspelers kan nou inskryf vir geleentheid.

Die Hervormde Kerk op Evander bied op 18 Oktober ’n gholfdag by Walkerpark Gholfklub aan.
Die dag begin om 10:00 en inskrywingsgeld is R350 per gholfspeler en sluit ’n ete in.
Daar is baie pryse op die spel.
Vir meer inligting, of om in te skryf, skakel die Pro Shop by Walkerpark Gholfklub by 074 259 1788.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



