Local newsLocal sportNews
Standerton Rolbalklub bied geborgde dag aan
Ermelo Ringers het gewen, met Secunda Dream Team tweede. en die Rugby Legends derde.
Die Standerton Rolbalklub het op 8 November hul SPAR-geborgde dag aangebied.
Spanne van talle ander klubs het die Standerton-baan aangedurf, maar dit was uiteindelik die Ermelo Ringers wat as die wenners uit die stryd getree het.
Die Secunda Dream Team was tweede. Die Rugby Legends het die derde plek ingeneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





