Local newsLocal sportNews

Standerton Rolbalklub se besigheidsliga rol tot ’n einde

Samek en SOSI het onderskeidelik die Dinsdag-liga en die Donderdag-liga gewen.

Die Standerton Rolbalklub het op 11 en 13 November die eindronde van hul Besigheidsliga gespeel, waar 24 spanne meegeding het om die wenners te bepaal.

Samek het die Dinsdag-liga gewen. Meadow Feeds het die tweede plek ingeneem.

Three plus one het die die derde plek behaal.

SOSI het die Donderdag-liga gewen, gevolg deur Meat Masters in die tweede plek en Goldi in die derde plek.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Zell-Mari de Jager

Zell-Mari de Jager is a young and upcoming journalist. She has been working as the sole journalist for the Standerton Advertiser since May 2024. She covers a large variety of stories within her community and is an excellent photographer.

Related Articles

Back to top button