Local newsNews
VLU-vroue op Secunda maak papierblomme
Die tak se volgende vergadering is op 4 Maart om 09:00.
Lede van die plaaslike VLU Secunda-tak het onlangs geleer hoe om muurprente met papierblomme te maak.
Dit is ook een van die VLU se kompetisie-items vir vanjaar. Rosa Black en Lenéll le Roux het die vroue touwys gemaak.
Die tak se volgende vergadering is op 4 Maart om 09:00. Belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.
Vir meer inligting, skakel Black by 082 586 9638.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




