Local newsSchools

Hoërskool Delmas se Fast5-netbaldogters blink uit by Nkangala-liga

Dellies se 0/17-span het onoorwonne uit die stryd getree.

Hoërskool Delmas se Fast5-netbalspanne het aan die Nkangala-liga op Middelburg deelgeneem.

Die wedstryde het op Dinsdag, 13 September plaasgevind.

Dellies se Fast5-dogters het in die poelwedstryde teen Hoërskool Kanonkop, Hoër Tegniese Skool Witbank en Hoërskool Middelburg meegeding.

Dellies se 0/17-span het onoorwonne uit die stryd getree.

Die 0/15A-span het hul wedstryde teen Botombo sowel as die HTS Witbank gewen en die 0/15B-span het teen Phanagela gewen.



ALSO READ:

INVEST in your academics now, REAP the rewards later

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button