Local newsLocal sport
Reën op Evander knip Rondekerk se gholfdag kort
Die vierbal van Jarod du Toit, Brian Rabie, Jan Rabie en Tiaan Rabie het die dag gewen.
Die wenners van N.G. Rondekerk van Secunda se jaarlikse gholfdag is op Saterdag, 11 Februarie, oor nege putjies beslis nadat die reën op Walkerpark Gholfklub uitgesak en spelers verhoed het om 18 putjies te voltooi.
Die vierbal van Jarod du Toit, Brian Rabie, Jan Rabie en Tiaan Rabie het die dag gewen met 54 punte.
Peter Denny, At van Jaarsveld, Izak Leonard en Cliff Snyman was tweede met 52 punte.
Jaco Botha, Jacques Raffenberg, Marius Lamprecht en Jacques du Toit het derde geeindig met 51 punte.
LEES OOK:
Locals flock to the annual Round Table White River 64 Sabie Tube Race








Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



