Local newsSchoolsStreeknuus
Dellies spog met verskeie verkose Bokkietoernooi-deelnemers
Die toernooi vind in die skoolvakansie plaas.
Verskeie van Hoërskool Delmas se leerders is vir die Oos-Transvaalse span gekies en sal gedurende die Julie-skoolvakansie aan die Bokkietoernooi deelneem.
WJ Buitendag en Demitri Botes is vir die o19-rugbyspan gekies.
Chenante Barkley, JJ du Plessis, Marthinus Bosch, met Stephan van Staden as reserwe, is vir die o19-hokkiespan gekies.
Reghard Labuschagne sal die o17-hokkiespan verteenwoordig en Micheala McGregor en Judith van Heerden sal aan die o16-hokkie deelneem.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






