EntertainmentLocal newsStreeknuus

Ondersteun Laerskool Rayton se karnaval

Die geld wat ingesamel word, sal vir die herbou van die skoolsaal gebruik word.

Juanita du Plessis en Reën gaan op 29 Julie by die Laerskool Rayton karnaval optree.

Die skool hou jaarliks ’n karnaval om geld vir die skool in te samel.

Hulle will die geld gebruik om die skoolsaal te herbou.

Daar is tans 492 leerders in die skool en hulle werk hard om hierdie spogskool hul trots te hou.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button