Local news

Oud-Standertonner oorlede

Hy was die stadsekretaris op die dorp en het as stadsklerk by die munisipaliteit op Stellenbosch aangesluit.

Kosie Retief, wat vir etlike jare by die munisipaliteit op Standerton werksaam was, is op 25 Junie op Stellenbosch oorlede.

Hy was die stadsekretaris op die dorp en het as stadsklerk by die munisipaliteit op Stellenbosch aangesluit.

Dié oud-Standertonner het in 1997 met Elna, ook ’n oud-Standertonner, in die huwelik getree.

Sy dogter, Michelle, woon in Brittanje en sy jonger broer, Attie op Yzerfontein.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button