Local news

Kinders geniet jeugweek by kerk op Secunda

Gemeenskap neem hande en reik uit na kinders.

Die Anker Kerk Secunda-gemeente het in samewerking met die Lighthouse-kerk, Kruik-kerk en die Grip & Rip Crossfit-sentrum, kinders wat in pleeghuise is, vir die eerste week van die vakansie bederf.

Dié kinders het vanaf verlede Maandag tot Vrydag in die oggende speletjies gespeel en kunsvlyt gedoen.

Elke kind het ook ’n geskenkpakkie met toiletware ontvang.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button