Local news

Secunda-inwoner skenk 209ste eenheid bloed

Inwoners kan gerus bloed skenk by Secunda-tak.

Paula Duvenage (86) het op 23 Junie haar 209ste eenheid bloed by die Secunda-tak van die Suid-Afrikaanse Nasionale bloeddiens geskenk.

Sy skenk gereeld bloed en hiermee het sy 627 lewens gered.

Die bestuur van die bloeddiens het inwoners aangemoedig om by hul tak in Horwoodstraat te gaan bloed skenk.

Vir meer inligting, skakel die bloeddiens by 017 631 1652.



LEES OOK: Bethal VLU-vroue leer van bloedgroepe

LEES OOK: Marnu Prinsloo (6) van Secunda sterf weens bloedkanker

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button