Local newsStreeknuus
Ons Eie word op Vrouedag bederf
Terwyl die braavleisvure hoog gebrand het, het sanger Ray die vroue met ’n klien bietjie nostalgie, afgewissel met vrolike musiek en sang vermaak.
Die bejaardes van Ons Eie Ouetehuis op Delmas was met braaivleis, ’n roos en vrolike musiek bederf.
Tanya Prinsloo, die Toyota Knight, is bekend vir haar onbaatsugtige diens in die Delmas omgewing, het die oues van dae op die hande te dra op Vrouedag, 9 Augustus.
Terwyl die braavleisvure hoog gebrand het, het die sanger Ray die vroue met ’n klein bietjie nostalgie, afgewissel met vrolike musiek en sang vermaak.
Prinsloo het rose en verrassingspakkies uitgedeel.
Die inwoners was dit eens dat die oggend vir groot vermaak, baie herinneringe en groot dankbaarheid gesorg het.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







