Local newsLocal sport

Danje Pretorius van Standerton spog met Protea-kleure

Sy gaan Suid-Afrika in Desember verteenwoordig by ’n internasionale ruiterkunskompetisie teen Amerika en Zambië.

Danje Pretorius van Standerton het senior Protea-kleure in ruiterkuns in sowel 3-gang as 5-gang verwerf.

Danje het meegeding by die weeklange nasionale proewe by die Afrodome op Parys.

Sy gaan Suid-Afrika in Desember verteenwoordig by ’n internasionale ruiterkunskompetisie teen Amerika en Zambië.

Dié knap ruiter het ook haar rekordeksamen moes aflê die afgelope week.





Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button