Local newsSchoolsStreeknuus

Laerskool Rayton klop Soshanguve

Die o11-krieketspan het die wedstryd met 10 paaltjies gewen.

Laerskool Rayton se o11-krieketspan het vir Laerskool Soshanguve op 24 Augustus met 10 paaltjies geklop.

Dié wedstryd in die C-bond liga is in Soshanguve beslis.

Hul volgende wedstryd is op 6 September teen Laerskool Bergsig.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button