Local news
Tennisspelers geniet laaste toernooi op Secunda vir 2023
Afrigter bied Kersfees Tennistoernoooi aan.
Jong tennisspelers het op 24 November by die Kersfees Tennistoernooi kragte gemeet en hul vaardighede op die tennisbaan verskerp.
Die deelnemers moes volgens die Kerstema aantrek.
Tennis afrigter Annamarie Meyer het dié toernooi by die Sasol Ontspanningsklub aangebied en dit was haar laaste toernooi vir die jaar.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





