Local news

Bejaardes by Kosmos Aftreeoord doen kuns

Die tantes het op 5 September pragtige prente met potlode ingekleur, terwyl Miemie Cronje waterverf aangedurf het.

Kosmos Aftreeoord bied weekliks kunsgeleenthede aan hul inwoners, waar bejaardes die kans het om hul innerlike kunstenaar wakker te maak.

Die tantes het op 5 September pragtige prente met potlode ingekleur, terwyl Miemie Cronje waterverf aangedurf het.

Beeldskone Proteas, kalkoene, olifante en talle voëltjies het die tafels versier, elkeen met ’n ander spesiale gevoel oorgedra deur die bejaarde kunstenaars.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button