Local news
Kaalspruit VLU sluit die jaar af
Die vroue gesellig verkeer by ’n pragtige Kerstafel opgestel deur Roz du Preez.
Die VLU se Kaalspruittak het in November ’n besonderse feesmaal gehou om hul jaarlikse afsluiting te vier.
Elke vrou het heerlike eetgoed uit hul eie spens gebring en geskenkies was uitgeruil by die geleentheid.
Hulle het die nuwe jaarprogram opgestel en 2024 se bedrywighede volkome afgesluit.
Na die verrigtinge het die vroue gesellig verkeer by ’n pragtige Kerstafel opgestel deur Roz du Preez.
LEES OOK: Rayton se Graad Sewes groet
LEES OOK: Leandra school principal is passionate about athletics
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



