Local news
Secunda VLU-vroue versier koeke
Belangstellendes is welkom om die volgende vergadering op 8 Julie by te woon.
Vroue van die VLU se Secunda-tak het op 10 Junie vergader en ’n werkswinkel bygewoon.
Hulle het geleer en geoefen om koeke te versier.
Belangstellendes is welkom om dié VLU-tak se volgende vergadering op 8 Julie by te woon.
Vir meer inligting, skakel Anél Pretorius by 076 249 3902.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



