SchoolsStreeknuus

Hoërskool Delmas wys top 10-presteerders vir tweede kwartaal aan

Hoërskool Delmas het hul top 10 akademiese presteerders na afloop van die Junie-eksamen bekendgemaak. Die volgende leerders het in die top tien in hulle onderskeie grade geëindig: Graad 8: Phoebe du Plessis, Refilwe Mononyane, Shaylee Coetzee, Karabo Morokoane, Nadine de Lange, Nica de Witt, Megan Naudé, Elizmari van der Merwe, Ankia Benson en Danielle Kruger. …

Hoërskool Delmas het hul top 10 akademiese presteerders na afloop van die Junie-eksamen bekendgemaak.

Die volgende leerders het in die top tien in hulle onderskeie grade geëindig:

Graad 8: Phoebe du Plessis, Refilwe Mononyane, Shaylee Coetzee, Karabo Morokoane, Nadine de Lange, Nica de Witt, Megan Naudé, Elizmari van der Merwe, Ankia Benson en Danielle Kruger.

Graad 9: Elia Chibvuri, Albert Masireta, Nanette Marais, Lethu Nkosi, Teshane Bezuidenhout, Louis Rossouw, Johannes Neetling, Chanté Gröpp, Mohau Mahlabe en Refilwe Segone.

Graad 10: Steffan Budgen, Shanelle du Plessis, Gerda Strydom, Nicci Fourie, Marcus Erasmus, Shawn Camara, Sizwe Mtshweni, Heinrich Pieterse, Maria Radebe en Elmari de Klerk.

Graad 11: Geraldine Lubbe, WJ Buitendag, Jessica Mkonto, Christine van Dyk, Willem Erasmus, Trudy van Heerden, Sima Gladile, Demitri Botes, Lisa Hill en Omphile Kgope.

Graad 12: Charnéy Gericke, Amelia Erasmus, Jeanné du Buson, Ciska-Marie Bester, Thando Dube, Johan Beytell, Etlané Celliers, Abigail van der Merwe, Nono Msimaka en Chantoné Annandale.

 

Dellies se gr.11 top-presteerders.
Dellies se gr.10 top-presteerders.
Dellies se gr. 9 top-presteerders.
Dellies se gr. 8 top-presteerders.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button