Schools
Stannies se hokkiedogters en krieketseuns speel teen buurdorpe
Laerskool Standerton se eerste hokkiespan het onlangs kragte teen Laerskool Secunda gemeet. Die kragmeting het by Hoërskool Standerton plaasgevind. Die 0/11-krieketspan van Laerskool Standerton ook onlangs teen Laerskool JJ van der Merwe te staan gekom. Die kragmeting het op hul tuisveld plaasgevind.
Laerskool Standerton se eerste hokkiespan het onlangs kragte teen Laerskool Secunda gemeet.
Die kragmeting het by Hoërskool Standerton plaasgevind.
Die 0/11-krieketspan van Laerskool Standerton ook onlangs teen Laerskool JJ van der Merwe te staan gekom.
Die kragmeting het op hul tuisveld plaasgevind.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



