Schools

Secunda-onnies presteer in sport-bestuur

Hulle is in verskeie sport-ampte aangewys.

Die onderwysers van Laerskool Secunda is in verskeie sport-ampte gekies.

Thinus Strydom en Ruben Silvo is gekies vir die Mpumalanga Krieketstreektoernooi wat op 30 September begin.

Strydom is as die Gert Sibande-afrigter vir die 0/13-krieketspan gekies en Silvo as die spanbestuurder.

Roelof Steyn is gekies as afrigter vir die Gert Sibande-streek se 0/12-rugbyspan.

Hulle neem vanaf 30 September aan die Mpumalanga Rugby-streektoernooi deel.

SECUNDA – Roelof Steyn, ’n onderwyser by Laerskool Secunda, is gekies as afrigter vir die Gert Sibande-streek se 0/12-rugbyspan. Hulle neem vanaf 30 September aan die Mpumalanga Rugby-streektoernooi deel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button