School sportSchools

Goedehoop se langasems haal Mpumalangaspan

Die nasionale landloopkampioenskap vind op 16 September plaas.

Dié 30 atlete van Laerskool Goedehoop op Secunda is gekies om op 16 September aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap wat in Port Elizabeth plaasvind, deel te neem.

Hulle het die Mpumalanga landloopspan gehaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button