Schools

Goedehoop se skaakspan eindig vierde

Die o11-span het op 2 September aan die eindronde Mpumalanga-skaaktoernooi deelgeneem.

Laerskool Goedehoop op Secunda se o11-skaakspan het op 2 September aan die eindronde van die Mpumalanga-skaaktoernooi by Laerskool Oranjegloed deelgeneem.

Hulle het vierde geëindig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button