School sportSchools
Goedehoop se krieketspanne deur na liga
Die skool spog met drie krieketspanne wat na die halfeindronde van die Sibande-krieketliga vir grootskole deurgedring het. Dié liga word in die vierde kwartaal beslis.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



