School sportSchools
Laerskool Secunda se spanne vaar goed op tennisbaan
Laerskool Secunda se tennisspanne het eers in die plaaslike liga presteer en deurgedring na die Gert Sibande-liga wat op Ermelo beslis is. Die seunsspan het hier ook uitgeblink.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



