SchoolsStreeknuus

Laerskool Witpoort skop atletiekseisoen af

Sikira, die skool se gelukbringer, het langs die baan Witpoort se atlete aangepor.

Laerskool Witpoort het hul eerste atletiekbyeenkoms van die jaar op 25 Januarie gehou.

Die byeenkoms het op die skool se tuisveld plaasgevind teen atlete van laerskole Balmoral en Maragon.
Sikira, die skool se gelukbringer, het langs die baan Witpoort se atlete aangepor.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button