SchoolsStreeknuus

Laerskool Delmas se atlete laat rekords spat

Tydens Laerskool Delmas se interhuis atletiek wat op 21 Januarie plaasgevind het, het twee opkomende sterre rekords verbeter.

Mia Scheepers het in die dogters o11-gewigstoot se bestaande rekord verbeter deur die gewig ’n allemintige 8.75m ver te stoot.

Lethokuhle Khumalo het ook ’n rekord verbeter in die seuns o9 se 600m item toe hy in ’n tyd van 2:18.75 oor die wenstreep gehardloop het.

Mia Scheepers.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button