SchoolsStreeknuus

Laerskole van oraloor bring atletiekgees na Delmas

Dit was behoorlik ’n skouspel van kleur en goeie sportmanskap.

Hekkies, kort- en langafstande, spiesgooi, gewigstoot, skyfwerp, ver- en hoogspring en natuurlik die aflositems het, ten spyte van die uitmergelende hitte, vir groot opwinding gesorg.

Met vyf laerskole wat op 29 Januarie op die atletiekveld van Hoërskool Delmas deelgeneem het, was dit behoorlik ’n skouspel van kleur en goeie sportmanskap.

Die laerskole van Sundra, Eloff, Du Preez van Wyk, Balfour, TP Stratten en Delmas het aan die byeenkoms deelgeneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button