LettersOpinion

Waardering aan HESEC Eiendomme

Langs hierdie weg wens ek my opregte waardering uit te spreek vir die volgehoue uitmuntende diens gelewer deur die span by HESEC Eiendomme in Secunda. HESEC Eiendomme beskik voorwaar oor ‘n uiters bekwame en professionele span. Ek wil graag die volgende mense in besonder bedank, naamlik me, Hannetjie Smit (prinsipaal), me. Karin Duraan (finansies) en …

Langs hierdie weg wens ek my opregte waardering uit te spreek vir die volgehoue uitmuntende diens gelewer deur die span by HESEC Eiendomme in Secunda.

HESEC Eiendomme beskik voorwaar oor ‘n uiters bekwame en professionele span.

Ek wil graag die volgende mense in besonder bedank, naamlik me, Hannetjie Smit (prinsipaal), me. Karin Duraan (finansies) en in besonder me. Veronica Prinsloo.

Me. Prinsloo hanteer die verhuring van ‘n eiendom namens my, en het gedurende die afgelope jaar en ‘n half, herhaaldelik bewys dat sy ten alle tye, ongevraagd en sonder om twee keer te dink, onbaatsugtig optree in belang van my as klient en boonop altyd bereid is om die spreekwoordelike ekstra myl te stap vir haar kliĆ«nte. Sy is regtig ‘n staatmaker sonder gelyke!

Nogmaals baie dankie en groot waardering aan Veronica en die res van die span. Julle diens sal moeilik ge-ewenaar word!

P Janse van Rensburg.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button