Letters

Standerton-leser bedank veearts

Dankie aan Standerton Diere Hospitaal. Ek wil hulle bedank vir die goeie diens wat ek ontvang het tydens my hond se besering wat nie my of sy skuld was nie. Spesiale dank aan Dr Amelia Swart vir die dringende operasie, versorging en omgee. My hondjie is weer sy ou self en hardloop dat die stof

Dankie aan Standerton Diere Hospitaal.

Ek wil hulle bedank vir die goeie diens wat ek ontvang het tydens my hond se besering wat nie my of sy skuld was nie.

Spesiale dank aan Dr Amelia Swart vir die dringende operasie, versorging en omgee.

My hondjie is weer sy ou self en hardloop dat die stof staan.

Phillip Smith

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Arisja Misselhorn

I have been a journalist for more than 30 years. I worked for Caxton and Beeld and also for my own publication. I returned to Ridge Times in 2018. I became editor for Ridge Times, Standerton Advertiser and Streeknuus in 2023. I completed numerous courses throughout the years, and I have won several awards.

Related Articles

Back to top button