LettersOpinion

Baie dankie Kasselman

Sy het dadelik Kasselman in kennis gestel en binne etlike minute was daar ’n reaksie-offisier op die toneel.

Dit is geen geheim dat Kasselman Veiligheidsdienste ’n uitstekende diens lewer nie, julle is verseker staatmakers.

Donderdagaand was my verloofde alleen by die huis terwyl ek in Johannesburg op ’n kursus was.

Sy was vreesbevange toe ’n paar kwaaddoeners in ons kompleks oproerig begin raak het.

Dit was nie lank voordat hulle aan die deur begin hamer het nie.

Sy het dadelik Kasselman in kennis gestel en binne etlike minute was daar ’n reaksie-offisier op die toneel.

Jandré en sy meisie, Nicolene, het daarna aangebied dat my verloofde die aand by hulle deurbring.

Jul goedhartigheid sal my bybly.

Dankbare inwoner.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button