Opinion
Ermelo inwoners sien uit na die komende jaar
Die week het die Hoëvelder by die inwoners van Ermelo gaan uitvind waarna hul uitsien in die komende jaar.


I look forward to a great year for my business, full of new opportunities. We hope that it will be even better than the past year.

I am looking forward to get a job and earn my earn my own money.

In this coming year I look forward to see more people helping out others in need and maybe building more shelters for the homeless children.

Ek is besig met my B.com regte studies en het ingeskryf vir my laaste module. Ek sien daarna uit om my studies te voltooi en met my interneskap te begin.

Die is my jaar van veranderings. Ek is in ‘n nuwe bedryf en sien uit daarna om ‘n sukses te maak van die nuwe uitdaging.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



