Local sportSport

Gerrie kry eerste prys

Lidmate van die kerk het al die borge en ondersteuners bedank.

BETHAL – Gerrie Jordaan is die wenner van die Hervormde Kerk van Hendrina se gholfdag by Bethal Gholfklub.

Luan Labuschagne was tweede en Sam Sibanyoni derde.

In die vierde plek was VW Shabangu, terwyl Dirk van Tonder die vyfde plek behaal het.

Die kompetisie het op Saterdag, 19 September plaasgevind.

Lidmate van die kerk het al die borge en ondersteuners bedank.

Dit was die kerk se eerste gholfdag en hulle beplan om dit ’n jaarlikse instelling te maak.

Luan Labuschagne slaan sy sethou op die laaste putjie.
Luan Labuschagne slaan sy sethou op die laaste putjie.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button