Local sportSport

Gholfdag om die draai

Die wêreldbeker rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Skotland sal tydens die aand op ’n groot skerm vertoon word.

BETHAL – Residentia Palm-Oord se jaarlikse gholfdag vind vanjaar op Saterdag, 3 Oktober by Bethal Gholfklub plaas.

Die dag gaan in die vorm van ’n Texas Scramble wees en inskrywingsgeld beloop R200 per speler of R700 vir ’n vierbal.

Dit sluit koffie/tee, ligte verversings voor afslaan en ’n ligte ete by die halfweghuis in.

Die wêreldbeker rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Skotland sal op ’n groot skerm vertoon word.

Inwoners word genooi om die dag by te woon en saam te kuier.

Vir meer inligting, skakel die oord by 017 647 2593.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button