Local sportSport

Palm-Oord gholfdag groot sukses

Kyk wie het Palm-Oord se gholfdag gewen.

BETHAL – Divan Bytell, Aljay van der Merwe, Naas Steyn en Frikkie Maritz het Saterdag, 3 Oktober Palm-Oord Residentia se geborgde gholfdag by Bethal Gholfklub gewen.

Die span het 106 punte aangeteken.

Robert Mathee, Koos van Niekerk, Theuns Taljaard en Piet Draper was met 105 punte tweede.

Die span van Tokkie Reineke, Hanneli du Plessis, Emile Blaauw en André van Dyk was derde met 104 punte.

Stinkie Serfontein, JacoGroenewald, Pikkie van Tonder en Gerrie Jordaan was vierde met 101 punte op ‘n uittel.

Bertus Nortier, Kyle Brophy, Charlie Bodenstein en Quinton Coetzer het die vyfde plek verower deur 101 punte aan te teken.

Reinard Botha, Sybrand Botha, Spies Fourie en Janu Fourie was sesde met 98 punte.

Jopie de Jonge van Welkom speel ’n hou uit die sand tydens Palm-Oord Residentia se geborgde gholfklub Saterdag by Bethal Gholfklub.
Jopie de Jonge van Welkom speel ’n hou uit die sand tydens Palm-Oord Residentia se geborgde gholfklub Saterdag by Bethal Gholfklub.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button