Local sportSport

Dewald wen enkelspelafdeling

Spanne kan teen R20 registreer voor Maandae om 7nm

Hardus van der Merwe en Malcolm Stone het op Maandag 12 Oktober die veerpyltjiekompetisie by die Rooi Velskoen gewen.

As wenners van die dubbelspelafdeling het hulle die R20-registrasiegeld van deelnemende spanne gebuit.

Hulle kan ook die innerlike versterk met ‘n gratis middagete by die Rooi Velskoen.

Dewald Nortje het die enkelspelafdeling verower en ook die registrasiegeld van deelnemers in sy sak gesteek.

Mnr. Jakes Coetzee, eienaar van die onderneming, nooi meer mense uit om deel te neem.

Spanne kan teen R20 registreer voor Maandae om 7nm.

Die volgende kompetisie vind op Maandag 19 Oktober om 7nm plaas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button