Local sportSport
Speel gholf vir Frikkie
Bethal gholfklub bied op 13 November ’n Scramble Drive-vierbalalliansie aan.

BETHAL – Die plaaslike gholfklub bied op 13 November ’n Scramble Drive-vierbalalliansie aan.
Dit is ten bate van mnr. Frikkie van der Merwe wat op 4 Junie vanjaar in ’n ernstige motorongeluk betrokke was.
’n Groot gedeelte van die opbrengs van die dag sal aan hom geskenk word om hom met sy mediese koste te help.
’n Vierbal kos R1 000 en ’n putjie R2 500.
Vir navrae, skakel mnr. Jan van der Merwe by 082 472 0532 of me. Salome Dryer by 082 709 4383.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



